Modulekode | EDW 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Eiendomsekonomie en –finansies, welvaart en ekonomiese effektiwiteit: Ekonomiese effektiwiteit deur die prysbepalingstelsel. Vaste eiendom: kenmerke en funksies van die vaste eiendomsmark; prysbepaling van grond en hulpbronne. Ontwikkeling: die ontwikkelingsproses; tydsberekening en die tempo van ontwikkeling; herontwikkeling; publieke sektor ontwikkeling; ekonomie van beplanningsbeheer; die konstruksie-industrie. Stedelike grondgebruik: grondgebruik en -waardes; patrone van stedelike grondgebruik; groei van stedelike areas; kwaliteit van die stedelike omgewing; behuising; streeksbeleid. Die staat en grond hulpbronne: invloed van staatsekonomiese beleid op grond hulpbronne; teorie van stedelike publieke finansies; onlangse verwikkelinge. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EKN 110/120, EWS 110/120 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App